Zopivane

2 Topics Found

Ons het n 75jarige manlike inwoner met alzheimers. Huidige medikasie Cymgen 60mg om 7h00 Ebixa 10mg om 8h00 en 18h00 Xanor 1.0mg SR om 6h00 en 17h00 Zopivane 7.5mg saans slapenstyd en Ativan 1mg 1 tot 2 tabs soos nodig wanneer rusteloos. Is daar enige slegte interaksie van meds met mekaar? hy is nie agressief maar elke dag omtrent 16h30 is hy baie rusteloos, geiiriteerd. Soggens vroeg is hy slaperig! Hy kommunikeer glad nie iets verstaanbaars so dis uiters moeilik om te verstaan waarom hy so voel! Sy nekspiere is baie styf, hy is al meer vorentoe en kan nie sy kop regop tel. Dit kom soms voor of hy dalk hoofpyn ook kan he. Enige hulp of raad sal waardeer word. ## Google "drug interactions calculator". Daar is verskeie webwerwe wat interaksies tussen medikasies vir jou aandui. Di...

1 REPLY Filed under Ebixa

Can Zopivane still be used after the expiry date? It expired on 30 April 2014.

Can't find what you're looking for?